Venue

Hoog teen die hange van die bosagtige Drakensberg lê Mariepskopskool. Geen besoeker wat die geleentheid het om 'n oomblik hier te verwyl word nie onmiddellik stomgeslaan deur die oorweldigende betowering van kranse, bosse en vlaktes nie.

Laerskool Mariepskop beskik oor ‘n ten volle toegeruste perseel en koshuis. Perfek vir funksies, skoolgroepe en oornag akkommodasie.

Akkommodasiepryse:

Pryse vir verhuring van persele:

    • Skoolsaal en kombuis : R 2 000 (net saal en kombuis) met tafels, stoele en breekware : R 4 500
    • (bykomend R1 000 breekskade deposito)
  • Koshuiseetsaal met toebehore en breekware : R4 000 (bykomend R1 000 breekskade deposito)
    • Huur van afdak vir troues ens. met tafels , stoele en breekware : R3 000
    • Hokkieveld vir troues met tafels, stoele en breekware : R3 500
    • Catering vir troues : hoofmaal R150 per persoon
    • Afdak vir aktiwiteite vir skoolgroepe : R200
    • Lapa vir braai : R320 (sonder hout)
    • Swembad : R300 (onder volwasse toesig)