Atletiek

Laerskool Mariepskop het ‘n groot liefde vir atletiek. Vanjaar het ons nege atlete gehad wat aan die Limpopo Kampioenskappe gaan deelneem het en selfs een wat die Riepies by die die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe gaan verteenwoordig het in spiesgooi.

    • Sportskoordineerder: Chantelle Redelinghuys
    • Organiseerder: Simoné Erasmus