Mini-Sport

Laerskool Mariepskop se mini-sporte bestaan uit Bulletjierugby, mini-netbal en hokkie.

Bulletjierugby

Bulletjierugby is 'n sportsoort wat in die tweede kwartaal be-oefen word deur die grondslagfase seuns. Spelers 0/6-0/9 speel Bulletjierugby. Ontwikkeling van spelers se vaardighede word hoog op prys gestel.

Mini-netbal

Mini-netbal is ’n sportsoort wat in die tweede kwartaal be-oefen word deur die grondslagfase dogters. Spelers van 0/7 - 0/9 speel mini-hokkie. Ontwikkeling van spelers se vaardighede word hoog op prys gestel.

Mini-hokkie

Laerskool Mariepskop se visie & misie is om elke speler die geleentheid te gee om sy/haar volle potensiaal te ontwikkel.

Dus moet elke spele ‘n gelyke en regverdige geleentheid gegee word om te ontwikkel.

Fokus tydens oefening of basies vaardighede – dribble, pass en ontwyke.

Ons wil vaardighede ontwikkel en ‘n liefde vir die sport kweek.