Landloop

Daar is twee bene waaraan atlete kan deelneem, nl. LLSV (Skole) en LIMA (Provinsiaal).

By LLSV kan atlete nie Provinsiale Kleure verwerf nie, maar wel LLSV-Kleure (drimac en hemp) koop, indien die atleet kwalifiseer vir LLSV-span. In die derde kwartaal vind daar afrigting by die skool plaas vir atlete wat graag wil deelneem aan landloop. Skoolvervoer is ook beskikbaar vir byeenkomste.

Organiseerder: Alette Steenkamp