Intermediêre en seniorfase
Die ekonomiese groei van enige land is gekoppel aan die kwaliteit van onderrig. Die Riepie-personeel sien daagliks daarna uit om hul kennis en vaardighede oor te dra en toe te pas om sodoende ‘n positiewe impak te maak op die onderrig van alle Riepie-leerders. En daardeur by te dra tot die bou van die toekoms en ons nasie.
Personeel
Personeel
- Akademiese- en dissiplinehoof: Frances v. Vuuren
Registerklasse
Registerklasse
- Graad 4: Joané Pienaar en Annie Schoeman
- Graad 5: Elmarie Kruger
- Graad 6: Anke Erasmus
- Graad 7: Jaunli HUddle
Vakke:
Vakke:
- Afrikaans: Esté van Reenen en Anke du Toit
- Engels: Frances van Vuuren en Annie Schoeman.
- Wiskunde: Denise Jansen van Vuren, Juanli Oosthuizen en Unine Laas.
- NW en Tegnologie: Joané Meyer en Elmarie Kruger.
- SW en EBW: Chantelle Redelinghuys en Annie Schoeman.
- SM en Kunste: Elmarie Kruger.
- PSW & LO: Joané Meyer, Elmarie Kruger en Anke du Toit.