Venue

Hoog teen die hange van die bosagtige Drakensberg lê Mariepskopskool. Geen besoeker wat die geleentheid het om 'n oomblik hier te verwyl word nie onmiddellik stomgeslaan deur die oorweldigende betowering van kranse, bosse en vlaktes nie.