Tennis

    • Organiseerder: Unine Laas

Laerskool Mariepskop is bevooreg om te spog met twee splinternuwe tennisbane. Tennislesse kan reg deur die jaar privaat geneem word by Me. Sonja Minnaar.