Sport

By Laerskool Mariepskop word kinders ’n kans gegee om talente en vaardighede te ontwikkel. Ons beleid van maksimum deelname en het ten doel om ’n liefde vir sport by alle leerders te kweek. Ons streef daarna om potensiaal te identifiseer en ontwikkel. Ons tref duidelike onderskeid tussen sportbeoefening in die junior- en seniorfase. Geleenthede vir massa-deelname word gereeld geskep. Die klein leerdertal van die skool bied soveel meer geleentheid vir elke kind tot deelname. Ons is egter steeds kompeterend en ’n krag om mee rekening te hou.

Atletiek
Rugby
Netbal

Atletiek

Rugby

Netbal

Hokkie
Krieket

Hokkie

Krieket

Tennis

Swem
Landloop
Mini-Sport

Swem

Landloop

Mini-Sport