Grondslagfase

By Laerskool Mariepskop se Grondslagfase is elke leerder en sy uniekheid vir ons belangrik. Leerders word in liefde ontvang en begelei tot elkeen se volle potensiaal. Ons strewe daarna om elke leerder te bemagtig om in ‘n gelukkige, geborge atmosfeer ‘n liefde vir leer te ontwikkel.

Personeel

    • FASEHOOF: Unine Laas

Klasse

    • Graad R: Lida Mollentze en Daleen Steyn
    • Graad 1: Chrisna Els en Nina van Eeden
    • Graad 2: Alette Steenkamp en Simoné Erasmus
    • Graad 3: Stephanie Bierman en Louise van Breda